Khandi Alexander

Khandi Alexander
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harriet Rene Alexander[1]
Geboorte 4 September 1957 (1957-09-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Khandi Alexander (gebore 4 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Patriots Day (2016) en in die televisiereekse CSI: Miami (2002), Treme (2010), en Scandal (2012).

  1. [1]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy